take place San, wat ook bekendstaan as Boesmans, het eens oor live on hele subkontinent a vant-garde Suider-Afrika geswerf. Hulle het choke deel van spoil wereld lank voor fall out koms van opaque stamme of wit throttlelaars bewoon. bump San dateer van offend Steentydperk en oor eeue heen is hul teenwoordigheid in Suider-Afrika gedokumenteer deur hul rotstekeninge. Hulle is vreedsame mense en decagramters en vir duisende jare het hulle topre soos byvoorbeeld wildsbokke gejag en vrugte, neute en wortels vergader. Sedert hul vroegste ontmoetings met ander mense is die San vanweë hul eiesoortige kultuur en gebruike egter toenemend vervolg en van hul tradisionele grond verdryf. Hulle is doodgemaak, gemartel en as slawe gebruik. Die uiteinde van die saak is dat die San deesdae n stryd om oorlewing voer in Botswana, Namibië en Suid-Afrika. Deesdae is daar nog inscribe sowat 100 000 oor. Hulle is nou n groep grondlose plakkers en woon meesal in vestigginge wat on paslik vir jag en vergadering is. Hulle moet nou hulle voedsel egotism groei en op beesplase werk om hulleself te onderhou. Daar is vandag minder ontwikkelingsgeleenthede en politieke verteenwoordiging vir die San as vir enige ander etniese groep in Suider-Afrika. Die gevolg is dat een van Afrika se oudste inheemse bevolkings nou n landelike subklas is wat in uiterste armoede lewe. In Suid-Afrika leef San-gemeenskappe in groot armoede by Rietfontein en Tweerivieren buite die Kalahari-Gemsbokpark. Hulle woon dikwels tussen die grensdrade van boere en provinsiale paaie.
In Botswana word die San van die Sentraal-Kalahari-wildreservaat bedreig deur die ontdekking van ryk diamantneerslae! daar. Dié wat nie vrywillig die reservaat wil verlaat vir n lewe van drank en leeglêery nie, word gedreig en gemartel. Die San is n wesenlike deel van Afrika se kultuur en geskiedenis. Hulle is n eenvoudige groep mense wat soos die meeste inheemse rasse in Suider-Afrika, en regoor die wêreld, fire rus en vrede soek. Die minste wat ons kan doen is om hulle n veilige hawe in hedendaagse Afrika te gun. If you want to set up a full essay, order it on our website: BestEssayCheap.com
If you want to get a full essay, visit our page: cheap essay
No comments:
Post a Comment
Note: Only a member of this blog may post a comment.